Musiek & Lirieke: wanhoop

Titel: In die nag - borrels

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


 die donker kom van buite
slaan teen my hart se ruite
en êrens verskiet ‘n...




Titel: Oorgedoen - Bloekombos

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


soveel maal oorgeskryf
soveel maal uitgevee
soveel maal heel oordryf
soveel maal gestroop van lyf...




Titel: Een tree voor die tou - Camsica

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Soms
as als
te veel
raak

en ek net
alleen
wil wees

as die fluister-stemme...




Titel: Sanet - Corina Becker

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 26 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Hartssake.
Dit is wat ons almal raak
Die komplekse en soms ook die onverstane van...




Titel: Donker uur

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Soos n reën druppel in die woestyn
Soos bloeisels in die winter
So het die...






Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar