Resensies: avontuur

Titel: DIE MEDIKUS, film en boek

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die oumense, veral die onderwysers, het altyd gesê dat mens éérs die boek moet lees...




Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...




Titel: Knysna - Die fliek

ResensiesMoekie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Gisteraand het ek besluit om na 'n lang afwesigheid in die "fliekhuis", weer daar 'n...




Titel: VYF-EN-VEERTIG MINUTE na RAMALLAH, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 14 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Rafik en Jamal se vader is die tipiese opvlieënde patriarg van 'n palastynse familie in...




Titel: DIE DIEPTE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


„Die gebed aan 'n meeu*”
Hoe voel dit om as proefkonyn aangesien te word? As...






ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar