Resensies: die lewe

Titel: Gone Baby Gone

Weergawe: | Datum gepubliseer: 06 Nov 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie fliek is gebaseer op ‘n boek deur Dennis Lehane. ‘n Privaatspeuder word gehuur om...




Titel: The Brave One

Weergawe: | Datum gepubliseer: 02 Oct 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie tipe fliek is reeds in 1974 voorafgegaan deur Charles Bronson se Death Wish en...




Titel: Disturbia

Weergawe: | Datum gepubliseer: 21 Sep 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie is die enigste fliek wat hierdie week vrygestel word wat halfpad naby vermaak kom....




Titel: Cake

Weergawe: | Datum gepubliseer: 04 Sep 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Wag maar vir die dvd as jy dit regtig wil kyk of nog beter wag...




Titel: DIE HARD 4.2

Weergawe: | Datum gepubliseer: 09 Jul 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dis lekker om vooraf te weet dat as jy na hierdie fliek gaan kyk, jy...






Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar