Resensies: die lewe

Titel: Die HONDERDJARIGE WAT UIT DIE VENSTER GEKLIM EN VERDWYN HET, die Roman

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Soos dit in die titel sê, het  'n ou man uit die venster van sy...




Titel: "Tower Of Babble, how the United Nations has fueled global chaos" deur Dore Gold

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jammer oor ek Ingelse boeke hier aanbeveel maar mens kry eenvoudig nie sulke materiaal in...




Titel: Donkerland-Deon jou doring

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Suid-Afrika

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


wat 'n reis deur die geskiedenis,wat 'n tentoonstelling van ons afrikaanse akteurs,wat 'n storie!al die...




Titel: Area 51 An uncensored history of America's top secret military base - Annie Jacobsen

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie "dokumentêre" boek lees soos 'n storieboek al is dit propvol historiese gegewens soos datums,...




Titel: THE BROKEN CIRCLE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Op ’n dorp in België het ’n jong vrou ’n tattoeieerateljee; ’n jong banjospeler in...






BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar