Resensies: die lewe

Titel: Monsters v Aliens

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Apr 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


As jy van monsters en Aliens hou, sal jy die fliek geniet. Daar is nie...




Titel: Marley and Me

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Mar 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dis regtig 'n baie goeie fliek. Om in 'n paar woorde op te som, heerlike...




Titel: Defiance

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Mar 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Nou en dan is ‘n mens gelukkig genoeg om ‘n fliek raak te loop wat...




Titel: The bucket list

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Mar 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hierdie fliek handel oor twee kankerlyers wat ongeveer 6 maande oor het om te leef....




Titel: The curious case of Benjamin Button

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Feb 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Hierdie fliek kan nie in enige spesifieke genre gekategoriseer word nie. Dit handel oor ‘n...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar