Resensies: die natuur

Titel: DIE MUUR, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 5 | Datum gepubliseer: 21 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dis nie teaterspel, nie toneelspel nie, maar filmspel. Dis die bewe van die lippe, die...




Titel: Bloekomboomlaning in die lente...

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Lente

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Was bevoorreg om 'n kort besoekie aan die onder- Weskus te bring die naweek wat...




Titel: ITA SE WERK B Y HAAR SEE-KWATRYN : En wat ek sien.

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek stel dit kategories dat ek geensins partydig of bevooroordeeld teenoor enige van ons pragtige...




Titel: BAL (Heuning), die Film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 16 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Gewoonlik vang mens in ‘n reeks met die oudste kapitel aan, dit wat as eerste...




Titel: dagboek van 'n 'call girl'/program op t.v.

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


ek is 'n man,ek kon nie die versoeking weerstaan om na die program te loer...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar