Resensies: die wet

Titel: LORE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 28 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Verhale, stories loop te alle tye oral af. Sommige is oninteressant; om vertel te word,...




Titel: BARBARA, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In die somer van 1980 het Barbara `n aansoek by die owerheid van die Duitse...




Titel: LE HAVRE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


(Aki Kaurismäki; Finland/Frankryk/Duitsland, 2011) (Sê Kouriesmêkie)

‘n Skeeps-vraghouer onderwegs na London word per abuis in...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar