Resensies: eg suid afrikaans

Titel: RABIE OP RADIO

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek is seker "the odd one out";
maar regtig hierdie liegstories,
met emosionele snert,
is...




Titel: SOOS HONDE VAN DIE HEMEL DEUR MARZAAN LEROUX-VAN DER BOON

Resensiesneels claasen Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Oct 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ek is nog altyd n groot aanhanger van Marzanne Leroux-Van der Boon se boeke. Veral...




Titel: KIEKIES DEUR LYNETTE McMILLAN

Resensiesneels claasen Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Dit is vir my n groot vooreeg om Lynette McMillan, alias Kiekies, op Woes te...




Titel: Die spook van Uniondale -die fliek

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 22 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dit is nou die fliek met Adam Tas as hoof speler.

Saterdag middag 6 uur....




Titel: Die spietkop,my vriend en sy liksens(verw na Corina Becker se kortverhaal)

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek is 67 jaar oud,het my liksens gekry op Orkney se besige strate in 1965...






Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar