Resensies: eg suid afrikaans

Titel: My ondervinding as 'volunteer'/Provinsiale Hospitaal

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jun 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Hierdie is na aanleiding van 'Moekie' se 'dag in provinsiale hospitaal.As dit eerder klink na...




Titel: ek is so skaam........./kyknet-formidabele vrouens

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 May 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Eers Oliver Schneider en gisteraand Elsa Joubert.Ek het vorige programme gemis,maar ek het genoeg gesien...




Titel: KKNK 2012

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 12 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vanjaar het ek en vroutjie 3 dae daar deurgebring.twee nagte in die Pinehurst koshuis gebly.Wat...




Titel: SKANDE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Apr 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ene J. M. Coetzee het ‘n boek geskryf waarvan ‘n Australiese regisseur namens Steve Jacobs...




Titel: Lord oom Piet/die film

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Dec 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Om te dink dit speel af 50 jaar gelede.Seker 60% van die mense is al...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar