Resensies: fantasie

Titel: 'Helicopter flip'

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek begeer dit solank ek kan onthou
om in daardie gogga bo in die lug...




Titel: 'Tangled' deur Walt Disney

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Oct 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Sondagaand na Carte Blanche se harde,ontstellende feite wag ek om net 'n stukkie van die...




Titel: Conan the Barbarian

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


‘n Mens sou dink dat enige fliek sonder Arnold Schwarzenegger daarin ‘n verbetering sou wees,...




Titel: Rise of the Planet of the Apes

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dieselfde mense wat reeds Oscars vir Avatar en Lord of the Rings verower het, is...




Titel: Captain America

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Aug 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie is nog een van die Marvel strokiesprentstories wat lewendig word op die groot skerm....






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar