Resensies: geld

Titel: WINTER’S BONE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 27 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die ware Amerika?

Nie uit Hollywood kom hierdie film nie, maar dis ‘n Independent production...




Titel: Searching for Sugar Man

ResensiesWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ek het vroeër vanaand na die dokumentêre fliek "Searching for Sugar Man" gekyk.

Hoewel ek...




Titel: All Good Things

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Jun 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die fliek handel oor die grootste omstrede saak van ‘n vermiste persoon in die geskiedenis...




Titel: Takers

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die storie handel oor ‘n groep professionele bankrowers wat ‘n reuse bedrag geld wil steel...




Titel: The International

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Apr 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die fliek handel oor ‘n Interpolagent (Clive Owen) en ‘n publieke aanklaer (Naomi Watts) wat...






Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar