Resensies: kinders

Titel: KRUISWEG, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In elke rooms-katoliese kerk is die „Pad van Lyding” van die Heer afgebeeld. Dit is...




Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...




Titel: IDA, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Pole 1962: Die novietin, die aspirant-non Anna, is agtien en wil haar geloofde aflê en...




Titel: FINN, die towerkrag van die musiek – die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die negejarige Finn woon saam met sy pa op 'n plattelandse dorp. Hy speel glad...




Titel: Die Jeug

Projek: Jeug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Anders as wat jy moontlik verwag het, handel hierdie resensie nie oor ‘n Afrikaanse fliek...






Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar