Resensies: kinders

Titel: Toy Story 3

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vanaf my kinderdae kom die eerste twee flieks en ek onthou hoe opgewonde beide die...




Titel: Eclipse

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jun 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


In die ou dae sou die film dadelik afgeskiet word as dat dit aan ʼn...




Titel: The Toothfairy

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Mar 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vreeslike oulike fliek! Het my verwagtinge oortref! Dit handel oor 'n bekende yshokkiespeler wat nie...




Titel: The Blind Side

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Mar 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie is die ware verhaal van ‘n getraumatiseerde jong seun sonder ‘n familie of ‘n...




Titel: Rebound

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Feb 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek en my man het heerlik gelag tydens hierdie fliek. Regtig goeie humor wat jou...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar