Resensies: liefde

Titel: Nights in Rodanthe

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Oct 2008 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is nie mal oor flossie-flieks nie, maar as mens daarna moet kyk, is hierdie...




Titel: onversoenbaar

Weergawe: | Datum gepubliseer: 29 Oct 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die wag vir tyd kan ek nie meer verduur,
want ek verloor in elke minuut...




Titel: Cake

Weergawe: | Datum gepubliseer: 04 Sep 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Wag maar vir die dvd as jy dit regtig wil kyk of nog beter wag...




Titel: SPIDERMAN 3

Weergawe: | Datum gepubliseer: 07 May 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie fliek en die twee wat hom voorafgegaan het, is vinnig besig om in 'n...




Titel: MUSIC & LYRICS

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is nie 'n aanhanger van flossie-flieks nie, veral nie as dit sommer prontuit romantiese...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar