Resensies: liggaamlik

Bladsye:

Titel: Nag van Legio - My resensie

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 30 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die veel – heel veel besproke drama deur ons eie vermaarde PG Du Plessis.
Net...




Titel: TOE EK ONSIGBAAR WAS, die biografie

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


-- die wêreld uit die sig van ‘n seun wat elf jarelang vir breindood gehou...




Titel: CARMINA BURANA, die opvoering

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die eerste veelstemmige akkoord en die paar daaropvolgende takte slaan my altyd dronk: ek speur...




Titel: Oud word lied - Vic Viviers

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Wat ek in hierdie resensie wil sê, moet ek ongelukkig as gevolg van spasie binne...




Bladsye:


Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar