Resensies: mans

Titel: DIE MEDIKUS, film en boek

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die oumense, veral die onderwysers, het altyd gesê dat mens éérs die boek moet lees...




Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...




Titel: Die spook van Uniondale -die fliek

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 22 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Dit is nou die fliek met Adam Tas as hoof speler.

Saterdag middag 6 uur....




Titel: DIE DIEPTE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


„Die gebed aan 'n meeu*”
Hoe voel dit om as proefkonyn aangesien te word? As...




Titel: DIE GOD VAN DIE BLOEDIGE SLAGTING, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ongeveer honderd jaar gelede was die teater vasgevang in ‘n eenheids-skoendoostoneel, alles het in ‘n...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar