Resensies: mans

Titel: The Ugly Truth

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Oct 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Dit is moeilik om te glo dat hierdie fliek deur drie vrouens geskryf is. Dit...




Titel: Fighting

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jul 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie fliek die enigste een wat hierdie week vrygestel word wat halfpad die moeite werd...




Titel: 3:10 to Yuma

Weergawe: | Datum gepubliseer: 30 Oct 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek is mal oor “cowboy”-flieks. Dit is ‘n nadraai van toe ek op ‘n baie...




Titel: FRACTURE

Weergawe: | Datum gepubliseer: 15 May 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die storie handel oor 'n staatsaanklaer wat moet sorg dat 'n man tronk toe gaan...




Titel: BROKEBACK MOUNTAIN

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Regisseur Ang Lee betree hier 'n baie kontroversiële onderwerp en benader dit met groot sensitiwiteit....






Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar