Resensies: ongeskik

Titel: Die Jeug

Projek: Jeug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Anders as wat jy moontlik verwag het, handel hierdie resensie nie oor ‘n Afrikaanse fliek...




Titel: Nag van Legio - My resensie

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 30 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die veel – heel veel besproke drama deur ons eie vermaarde PG Du Plessis.
Net...




Titel: Oh, BOY! die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 27 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Die subtitel kon gewees het: Blaaie uit die dagboek van ‘n deugniks.
Niko, so twintig,...




Titel: CARMINA BURANA, die opvoering

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die eerste veelstemmige akkoord en die paar daaropvolgende takte slaan my altyd dronk: ek speur...




Titel: THE ARTIST, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 4 | Datum gepubliseer: 10 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In die tyd van die 3D-films, SFX (spesiaaleffekte), action-spektakels, romantic comedies en teenie-films – wie...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar