Resensies: politiek

Titel: Die ARIËRS, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


'n „Afro-Duitse”, Mo Asumang, het 'n film gemaak en daarna 'n moorddreigement van 'n neo-Nazi...




Titel: TWEE LEWENS, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


„'n Film oor vergifnis”
Gedurende die Derde Ryk was daar 'n stelsel  namens LEBENSBORN waarby...




Titel: Die HONDERDJARIGE WAT UIT DIE VENSTER GEKLIM EN VERDWYN HET, die Roman

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Soos dit in die titel sê, het  'n ou man uit die venster van sy...




Titel: "Tower Of Babble, how the United Nations has fueled global chaos" deur Dore Gold

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Jammer oor ek Ingelse boeke hier aanbeveel maar mens kry eenvoudig nie sulke materiaal in...




Titel: DIE NAWEEK, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Onthou

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In die neëntien-sestigs en -sewentigs was die wêreld in oproer. Veral in (Wes-)Europa het die...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar