Resensies: pyn

Titel: KRUISWEG, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


In elke rooms-katoliese kerk is die „Pad van Lyding” van die Heer afgebeeld. Dit is...




Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...




Titel: dinge wat ons wil vergeet......'n droe wit seisoen

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Daar is dinge,goeters,plekke,ondervindings,wat jy liefs nie wil onthou nie.Paaie waarop jy nie terug wil loop...




Titel: MONSIEUR LAZHAR, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 4 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Op ‘n Donnerdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan...




Titel: Apartheid,apartheid-jou wonderlike ding....

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


So dan en wan kom daar iets besonders op televisie.Toe ek gisteraand die tema sien...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar