Resensies: pyn

Titel: VERSKRIKLIK

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Dan breek Enrico Lommerte die laaste ses maande van die jaar se dop oop met...




Titel: Wanneer ek die emmer skop

ResensiesRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Oct 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 20


(((( Hopelik nie die kak-emmer nie )))) , wil ek dat my werke op woes...




Titel: The Wolfman

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Feb 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie is ‘n outydse, Gotiese gruwelfliek op sy beste, vol patos, hartseer, bloed en liefde....




Titel: Drag me to Hell

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jun 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is nie mal oor rillerflieks nie. Wanneer die goed dan ’n nommer 2, 3...




Titel: Friday the 13th

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Mar 2009 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek kan verkeerd wees, maar ek verbeel my dat daar al agt van hierdie flieks...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar