Resensies: seks

Bladsye:

Titel: dagboek van 'n 'call girl'/program op t.v.

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Dec 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


ek is 'n man,ek kon nie die versoeking weerstaan om na die program te loer...




Titel: PRECIOUS, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Oct 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


PRECIOUS die film

‘n Lelike meisie in New York, sestien jare oud, vet, swart en...




Titel: Roepman

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 May 2011 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Met hoe verwagting en moeite die film gaan sien vandag.Nodeloos om te se,ek is teleurgesteld.Ek...




Titel: UNDERWORLD: EVOLUTION

Weergawe: | Datum gepubliseer: 14 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Verlede jaar het die eerste Underworld onverwags wêreldwyd aanklank gevind, groot aanhang geniet en baie...




Bladsye:


Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar