Resensies: spiritueel

Titel: VERSKRIKLIK

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Dan breek Enrico Lommerte die laaste ses maande van die jaar se dop oop met...




Titel: SKILDER MET WOORDE

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


My resensie – VERSKRIKLIK – verwys
Ek verwys ook na Torm se gedig : Kaktus....




Titel: Resensie van Ferdie Mulder se Opgestaan

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Voorwoord

Laat ek sommer nog voor ons die wegspringblokke verlaat prontuit erken dat ek geen...






ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar