Titel: MY HART DANS, die film
Projek: PROJEK – KONTRAS (Teenoorgestelde pole) (2015-11-25 tot 2015-11-08)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 29 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
'n Seuntjie kom in die winkel om kaas te koop; die winkelier reken pryse uit...
Titel: Resensie : KOPERMAAN TOT SPIKKELPELIKAAN
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Is daar ñ digter wat nog nie oor vuur gedig het nie ?
Vuur is...
Titel: Apartheid,apartheid-jou wonderlike ding....
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
So dan en wan kom daar iets besonders op televisie.Toe ek gisteraand die tema sien...
Titel: snot en trane oor 'freedom writers'
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Sit vanmore op my oefenfiets en worstel met die opgehoopte vetjies,en kom toevallig en ongevraagd...
Titel: Dawid Kruiper is dood-lank leef Dawid
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jun 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Luister vanmore na RSG waar hulle gesels met mense wat Dawid Kruiper geken het en...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.