Titel: Hoe lyk ons as ons dink niemand kyk nie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Oorlog en al die geweld en onreg wat midde dit plaasvind, ontbloot ’n kant van...
Titel: Van aambeie en so
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Aambeie is ñ ding .
Ek vermoed meer mense sit daarmee , as wat ons...
Titel: As God die stootskraper aanskakel
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Die God van die Bybel is hierdie merkwaardige God wat heeltyd met elke mens op...
Titel: 67 MINUTE VIR MANDELA BLOED
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
. .RSG BREKFISMETDERRICH
7:28 AM 2015-07-18
my respons
Derrich, jy is verkeerd oor die man...
Titel: Loer ’n slaggie daar waar ons nie kan sien nie
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ons lewe in ’n eeu en ’n wêreld waarin dit beklemtoon word hoe merkwaardig uniek...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .