Rubrieke: diens

Titel: Die Omar Al-Bashir Issue

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


16 Junie 2015

RSG saai elke dag tot soveel as 18 nuusbulletins uit.

Afrika Unie...




Titel: Die Loflied aan God van die boek, Romeine

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hoe meer ek luister na wat goeie Afrikaanse dominees en gelowige lidmate oor God, die...




Titel: God se Imbongi

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek wil spog oor my God, want ons dien ’n “awesome” God.
In die swart...




Titel: Driekie Grobler en die GHA

RubriekeKreatiewe bestuurder Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13


Ons eie Driekie is verlede Saterdag as hoofbestuurslid van die GHA aangekondig en haar reaksie...




Titel: Kom ons blaai deur Romeine

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Terwyl ek een oggend voor die wasbak staan en skottelgoed was vir my vrou, het...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar