Titel: Ek en ‘n bank – episode 3
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Wat beteken limiet in bank terme? Die hoeveelheid minute wat dit gaan neem voor jy...
Titel: Dis regtig eenvoudig!
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
As ek weer 'n volwasse persoon soos 'n kind moet leer gaan ek deur die...
Titel: Het ek op my rug geval?
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Dat iemand nog so besigheid doen kon ek nie glo nie. Ek bedoel, hierdie maatskappy...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.