Rubrieke: diere

Titel: Rammstein se honkie is dood

Weergawe: | Datum gepubliseer: 05 Jun 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Oubaas se ou honne,na 13 jaar se samesyn en vele honde wat jy ons help...




Titel: O weë, dis jagtyd!

RubriekeRina Greeff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 02 Jun 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


So teen middel-Maart begin heelwat boere, wat dalk ‘n paar oortollige springbokkies of koedoes op...




Titel: Mense vs Diere

RubriekeRina Greeff Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 Apr 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


“Die mensdom het nou heeltemal gek geword!” was my eerste reaksie op ‘n TV-verslag oor...




Titel: Captain en De La Ray

Weergawe: | Datum gepubliseer: 06 Apr 2007 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons het die voorreg om 'n besondere African Grey papegaai vir 'n wyle op te...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar