Rubrieke: familie

Titel: Maak seker of dit God se stem is

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ons is besig om met mekaar te gesels oor hierdie Bybelse hoop wat in ons...




Titel: BOETA

RubriekeKiekies Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 12


Een seun en vier dogters. Al was ek een van die dogters, was ek vir...




Titel: Maak vir God plek in jou drome en hartsbegeertes

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ons is besig om met mekaar te gesels oor wat die Bybel bedoel as die...




Titel: Bybelse hoop

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ons is besig om te gesels oor wat ons lees in Rom 4, oor ’n...




Titel: BURGERONRUSTIGHEID APARTHEID EN MY GELOOF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Glo in jou יהוה YAHSHUA MASHIACH
Glo in jou Blanke-Adam-Ras
Glo in jou Gebods-Verbond
Glo...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar