Rubrieke: frustrasie

Titel: Dit wat God sê, sal gebeur en is waar

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Daarom is dit vas en seker. En ek het gekies om dit te glo en...




Titel: Jacob F de Beer (Apologie aan Laurika Rauch)

RubriekeWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: SELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek weet nou hoe't die kaptein van die Vlieënde Hollander gevoel toe die Sedoos hom...




Titel: Moenie bekommer nie - Fake Book se hoogheiliges sal jou siel red

RubriekeTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Iemand het Facebook eendag “Fake Book” genoem. Dit is baie akkuraat. Want dit is presies...




Titel: Wombles, Maniere en Etiket

RubriekeNaomi Smit Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: ETIKET

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Onlangs het ons ‘n heerlike funksie gehad.

Ons het by Wombles in Parkhurst gaan eet....




Titel: Kyk hoe dans Abraham die geloof-dans

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In een van my vorige geselsies het ek die volgende Engelse aanhaling oor die onderskeid...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar