Titel: Hok of Harnas
Weergawe: | Datum gepubliseer: 05 Sep 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Ek hoor nou die dag 'n storie...
'n Man sit en kyk hoe hul troetel...
Titel: Ek's Wow!!~
Weergawe: | Datum gepubliseer: 27 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 13
EK IS 'N PA!!!!!!!!!!!!!!!!!!
nA 36 JAAR, EK HET 'N DOGRTJIIE - DINK EK, ANYWAY...
Titel: Oë
Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Sy kyk my so vanaand
Daai mooi grroot, bruin honde oe
Wat weet sy, wat...
Titel: Jammer
Weergawe: | Datum gepubliseer: 25 Aug 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Dit lyk my dit is nie waar nie...
Mense ek is soooo jammer ek het...
Titel: Verniet, nee dankie!
Weergawe: | Datum gepubliseer: 22 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Ek verkies betaal as verniet, jy het net soveel meer opsies.
Ek is nou al...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe