Rubrieke: genade

Titel: 'n Profetiese woord vir 2016 - Deel 1

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Inleiding: Wat is profesie se bedoeling?

Wat ek hier vir jou bring is ek van...




Titel: 2016

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Miskien 'n ongewone Nuwejaarswens maar:

Ek bly glo aan die mens, soos ek aan die...




Titel: Detoks 'n bietjie (deel 2)

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Daar aan die voete van Jesus het die Here my so bewus gemaak van hoe...




Titel: Dit is wie Ek is, Ek is

RubriekeZellie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Hierdie is woorde in 'n Engelse video wat ek op Facebook gesien het. Ek het...




Titel: Geleentheid om te de-toks aan Jesus se voete (Deel 1)

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


’n Feestyd soos dié wat voorlê kan een van twee dinge doen: dit kan so...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar