Rubrieke: gruwel

Titel: RASSISTIESE RASSISME OP RSG

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


9:03 AM 2016-02-04
Lynette Francis probeer om RAS as STEREOTIPE te klassifiseer
Haar gaste,
ene...




Titel: 'n Profetiese woord vir 2016 - Deel 1

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Inleiding: Wat is profesie se bedoeling?

Wat ek hier vir jou bring is ek van...




Titel: Droogte

RubriekeRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – DROOGTE (2015-10-11 tot 2015-11-25)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Droogte op aarde is erg. Dit laat geen lewe onaangeraak nie. Elke gras spriet, elke...




Titel: OPE BRIEF AAN DS DIRKIE VAN DER SPUY MORELETTA

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


DIE JESUS VIR WIE U BID

12:10 AM 2015-09-22

Geagte dominee Dirkie van der Spuy...




Titel: 67 MINUTE VIR MANDELA BLOED

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


. .RSG BREKFISMETDERRICH
7:28 AM 2015-07-18


my respons

Derrich, jy is verkeerd oor die man...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar