Rubrieke: hartseer

Titel: VAARWEL

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Vaarwel al my goeie Woes vriende.
Dalk sien ons weer op INK.
Mag Anze se...




Titel: Profetiese woord vir 2016 – Deel 3

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Oor 2 Kon. 6:5-17

Wat sien jy? Waarna luister jy?

Sien en hoor jy net...




Titel: Innerlike Afskeid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


My innerlike Lois Lane het baie vrae oor hierdie afskeid. Hoekom en waarom is heel...




Titel: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die volgende maand is die projek AFSKEID . . .

Aangesien elkeen seker al die...




Titel: Totsiens, maar dalk nie vaarwel???

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Skielik is hier miljuisende muggies, muskiete en allerhande snaakse goed wat my twee oe vreeslik...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar