Rubrieke: kuns

Titel: Hoe om jou boek self uit te gee

RubriekeRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Jy het jou boek klaar geskryf en jy het besluit om dit self uit te...




Titel: Jy wil graag 'n boek skryf, maar . . .

RubriekeRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Jy droom al so lank daarvan om ʼn boek te skryf. Jy skryf reeds stories....




Titel: Die kunsbenadering van Zheng Manqing

Projek: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Daar is kunstenaars wat bo ander uitstaan omdat hulle op ‘n bepalende wyse ‘n unieke...




Titel: JRR Tolkien die Baanbreker

Projek: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Alhoewel Tolkien gebore is in Bloemfontein (1892) het hy net tot sy derde lewensjaar in...




Titel: G. A. Watermeyer (Projek: Ode aan bekende Kunstenaars)

RubriekeKoekekranka Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


O aarde, wat ‘n tema vir ‘n projek wat eonwydtes ooplê!
Wat die Afrikaanse letterkunde...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar