Rubrieke: liggaamlik

Titel: Tom, Dick en Harry en die Waarheid oor Water (3): Water en die spysvertering- en asemhalingstelsels

RubriekeVesting Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Hier begin ’n lys van die tekens of boodskappe wat die brein gee dat die...




Titel: Tom, Dick en Harry en die Waarheid oor Water (5 - slot): Water en breinfunksies

RubriekeVesting Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ego staan liewer drie keer in 'n nag op voordat hy eendag in die hospitaal...




Titel: Knoppe en kolle

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Ek onthou nog hoe trots ek was toe ek my eerste werklike vinnige bouler afgesien...




Titel: Tom, Dick en Harry en die Waarheid oor Water (2): Hoekom word mens dors?

RubriekeVesting Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Aannames oor die Liggaam se Funksies.

Mens sou die vraag “Hoekom word mens dors?” kon...




Titel: Kleurvolle Sonneblomme

Projek: JOUSELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Almal ken iemand wat uit die bloute gediagnoseer is met ‘n lewensgevaarlike siekte. Ek het...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar