Rubrieke: onskuld

Titel: OSCAR PISTORIUS VERKRAGTING

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Ian Loslip Wessels
RSG REGSGELEERDE COMEDIAN
Persoonlik stem ek saam met die Appelhof {[Apélhof] (my...




Titel: DIE LADY EN DIE LEEU

RubriekeRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis vir my lekker om julle bekend te stel aan my heel nuutste liefdesroman op...




Titel: Die Bruin Deeltjie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Partykeer lei ‘n man aan ‘n ernstige nommer twee noot. Dit kan wees oor jy...




Titel: Ek droom van...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek droom van 'n wereld ver hiervandaan. Ver van moord, die dood en pyn af....




Titel: Ek skaam my nie

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Jun 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Daar in Romeine 1 sê Paulus: “Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar