Rubrieke: werk

Titel: Kyk hoe dans Abraham die geloof-dans

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In een van my vorige geselsies het ek die volgende Engelse aanhaling oor die onderskeid...




Titel: Die Bruin Deeltjie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Partykeer lei ‘n man aan ‘n ernstige nommer twee noot. Dit kan wees oor jy...




Titel: KURRIKULUM VIR DEMOKRASIE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Monitor en Spektrum
30 mins
● Die kanse is goed dat tot 75% van alle...




Titel: EKONOMIE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


RSG PRAATSAAM
8:15 AM 2015-08-31
Lynette Francis @LynetteFrancis1
Is ons op pad na resessie?
Wat...




Titel: Maak seker of dit God se stem is

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ons is besig om met mekaar te gesels oor hierdie Bybelse hoop wat in ons...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar