Woes-Nuus: avontuur

Titel: Vandag in Woorde: EINA!

Projek: EINA!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is EINA. Dis ’n woord wat...




Titel: Vandag in Woorde: Emmer

Projek: Emmer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Oct 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vandag het ek nou ge-die-kant-toe en ge-daai-kant-toe om aan ’n nuwe tema vir Vandag in...




Titel: Vandag in Woorde: Stout

Projek: Stout

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema van ‘Vandag In Woorde’ vir hierdie week is ‘STOUT’. Ek weet vir ’n...




Titel: Vandag in Woorde: kRiEweL

Projek: kRiEweL

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se ‘Vandag in Woorde’ is ‘KRIEWEL’.

Dis ’n woord wat...




Titel: Vandag in Woorde: Weer

Projek: Weer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is ‘WEER’. Dis mos die ding waaroor...






Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar