Woes-Nuus: avontuur

Titel: Vandag in Woorde: Uitdaging: H

Projek: Uitdaging: H

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


November Woord-uitdaging

Op die vooraand van die laaste maand van hierdie jaar, bied Vandag in...




Titel: Vandag in Woorde: Grense

Projek: Grense

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Grense deur Kiekies

Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is ‘GRENSE’.

Dis seker omdat...




Titel: Vandag inWoorde: Leef

Projek: Leef

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema is ‘LEEF’    deur Kiekies

Met die lente ophande bruis die...




Titel: Vandag in Woorde: Bome

Projek: Bome

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Sep 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


BOME deur Kiekies

Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ‘Bome’. Daar...




Titel: Vandag in Woorde: Vuur

Projek: Vuur

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se vandag in woorde is ‘vuur’. Letterlike of figuurlike vuur....






Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar