Woes-Nuus: behoefte

Titel: Vandag in Woorde: Vrede

Projek: Vrede

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir “Vandag in Woorde” is VREDE. Dis ’n toestand waarin ’n...




Titel: Vandag in Woorde: Geld

Projek: Geld

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Sep 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Geld                  deur Kiekies

Geld wat stom is...




Titel: Vandag in Woorde: Wag

Projek: Wag

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies laat nie op haar "wag" met hierdie week se tema nie ...


Die tema...




Titel: Vandag in Woorde: Versamel

Projek: Versamel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies het haar hierdie week heeltemal oortref …


Die tema vir hierdie week is ‘Versamel’....




Titel: Vandag in Woorde: Bygelowe

Projek: Bygelowe

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Wat veroorsaak bygelowe? Wie dink dit uit? Sneeuwolf het voorgestel dat hierdie week se tema...






Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar