Titel: WOESte kans vir WOESlede!
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
KWV gee 1 kas Goue Medalje wenprodukte per dag in naamtrekkings weg vir die volgende...
Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Droom
Projek: Droom
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se projek is “droom” en ek is seker daarvan dat elke een van...
Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Kleur
Projek: Kleur
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ons word elke dag geseën met ‘n magdom kleur om ons en kleur affekteer selfs...
Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Wen
Projek: Wen
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Aangesien ons nou midde-in die 2012 Olimpiese Spele is, kan “WEN” netsowel die tema wees....
Titel: Bemark jou bydraes
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Wil jy jouself as skrywer, digter of liriekskrywer bemark?
Dis maklik en baie minder moeite...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog