Titel: Vandag in Woorde: Vrede
Projek: Vrede
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se tema vir “Vandag in Woorde” is VREDE. Dis ’n toestand waarin ’n...
Titel: Vandag in Woorde: Glo
Projek: Glo
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die nuwe onderwerk vir hierdie week se Vandag in Woorde, is ‘GLO’. Hierdie onderwerp is...
Titel: Vandag in Woorde: Foto - Uitdaging 1
Projek: Foto 1
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ons het ’n kraakvars idee vir die tema van Vandag in Woorde vir hierdie week!...
Titel: Vandag in Woorde: Weer
Projek: Weer
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se tema vir Vandag in Woorde is ‘WEER’. Dis mos die ding waaroor...
Titel: Vandag in Woorde: Goud
Projek: Goud
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Die tema vir ‘Vandag in Woorde’ is hierdie week ‘GOUD’. Ons hele lewe is deurspek...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .