Titel: Vandag in Woorde: Spesiaal vir Jou
Projek: Spesiaal vir Jou
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se Vandag in Woorde tema is: Spesiaal vir Jou
Dis alweer byna die...
Titel: Robelle se gedenkdiens
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Nov 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7
Sover kan ons bevestig dat Robelle se gedenkdiens op Saterdag, 4 Desember 2010 om 11:00...
Titel: Robelle is oorlede – begrafnis bywoning
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Nov 2010 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 14
Ek wens alle sterkte toe aan Robelle se geliefdes met hierdie groot verlies. Woes het...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.