Woes-Nuus: diere

Titel: Vandag in Woorde: Verniet

Projek: Verniet

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema hierdie week laat mens beslis stilstaan en die lewe weer opnuut beskou....




Titel: Vandag in Woorde & FORUM Kompetisie: KERSFEES

Projek: Kersfees

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is “Kersfees” en hier kan jy Kerskaartjie gedigte,...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Renoster

Projek: Renoster

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Saterdag, 22 September is Wêreld Renosterdag en ons dra hierdie week se Vandag in Woorde...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Lente

Projek: Lente

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema is “lente” en ons kan heerlik daarmee rondspeel. Dink byvoorbeeld aan...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Kleur

Projek: Kleur

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons word elke dag geseën met ‘n magdom kleur om ons en kleur affekteer selfs...






Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar