Woes-Nuus: eg suid afrikaans

Titel: Vandag in Woorde: NUWE

Projek: NUWE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis 'n NUWE jaar en die meeste van ons wonder seker wat hierdie twaalf maande...




Titel: Vandag in Woorde: GELUIDE

Projek: GELUIDE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is GELUIDE. Vandag vra ek jou om jou...




Titel: Vandag in Woorde: SOEN

Projek: SOEN

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is hierdie week SOEN. Ja, jy lees reg,...




Titel: Vandag in Woorde: STOEPSTORIE

Projek: STOEPSTORIE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Het jy geweet dat daar in Rhodes in die Oos-Kaap, elke jaar in Februarie ‘n...




Titel: Vandag in Woorde: WAT AS?

Projek: WAT AS?

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week is die tema vir vandag in woorde ’n vraag. Nie sommer net enige...






Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar