Woes-Nuus: geluk

Titel: VANDAG IN WOORDE: Skool

Projek: Skool

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis weer sulke tyd! Môre begin die skool en wat lekkerder as om bietjie aan...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Jaar 2013

Projek: Nuwe Jaar 2013

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Wat maak jou opgewonde oor 2013? Het jy spesiale planne, voornemens of dinge wat jy...




Titel: Vandag in Woorde & FORUM Kompetisie: KERSFEES

Projek: Kersfees

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is “Kersfees” en hier kan jy Kerskaartjie gedigte,...




Titel: Vandag in Woorde: Vakansie

Projek: Vakansie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie tyd van die jaar kan mens maar nie anders as om in daai vakansie...




Titel: Vandag in Woorde: Spesiaal vir Jou

Projek: Spesiaal vir Jou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is: Spesiaal vir Jou

Dis alweer byna die...






Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar