Woes-Nuus: hunkering

Titel: Vandag in Woorde: SPYT

Projek: SPYT

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Om deel te neem aan hierdie week se tema vir Vandag in Woorde, sal eerlikheid...




Titel: Vandag in Woorde: Emmer

Projek: Emmer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Oct 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vandag het ek nou ge-die-kant-toe en ge-daai-kant-toe om aan ’n nuwe tema vir Vandag in...




Titel: Vandag in Woorde: Vrede

Projek: Vrede

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir “Vandag in Woorde” is VREDE. Dis ’n toestand waarin ’n...




Titel: Vandag in Woorde: Lewe

Projek: Lewe

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir Vandag in Woorde is hierdie week ‘LEWE’. Meer spesifiek ’n lewe wat...




Titel: Vandag in Woorde: Hande

Projek: Hande

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se ‘Vandag in Woorde’ is ‘HANDE’. Hande sê so baie...






Van ons ander lede

Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar