Woes-Nuus: mans

Titel: Vandag in Woorde: HUWELIK

Projek: HUWELIK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie tyd van die jaar wil al wat ongetroud is, mos trou. En trou is...




Titel: Vandag in Woorde: Hande

Projek: Hande

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se ‘Vandag in Woorde’ is ‘HANDE’. Hande sê so baie...




Titel: Vandag in Woorde: Groen

Projek: Groen

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Mar 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Terwyl dit nog somer is en die reëns in meeste streke volstoom, of is dit...




Titel: Vandag in Woorde: Maskers

Projek: Maskers

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Daar was verlede week soveel bydraes vir die Romanse tema. Dit wys net hoe onse...




Titel: Vandag in Woorde: Romanse

Projek: Romanse

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Feb 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se ‘Vandag in Woorde’ is.......is........is, hoe dan anders? Romanse! Rooiwarm...






Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar