Woes-Nuus: onskuld

Titel: Vandag in Woorde: Stout

Projek: Stout

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema van ‘Vandag In Woorde’ vir hierdie week is ‘STOUT’. Ek weet vir ’n...




Titel: Vandag in Woorde: Jeug

Projek: Jeug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se vandag in woorde is heel gepas ‘JEUG’. Jeugdag val...




Titel: Vandag in Woorde: Speletjies

Projek: Speletjies

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is ‘speletjies’. As ek nou moet verklaar waar...




Titel: Vandag in Woorde: Verandering

Projek: Verandering

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ‘VERANDERING’.

Anders. Anders! Alles...




Titel: Vandag in Woorde: Diere

Projek: Diere

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week nooi Kiekies ons om oor diere te skryf en ek is seker almal...






Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar